This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Waveren27370

Similar products

Handleiding by die studie van die letterkunde - GROVE,A
New
R105.00
60% OFF
Dis My Storie Die - Piet Meiring
Secondhand
R80.00 R200.00
Die Wet Het Van My `n Kleurling Gemaak -- Dr. N. S. Jansen Van Rensburg
Secondhand
R55.00
Net Voor die Droogte my Breek, `n Reis na Stories van Gister - Anoeschka von Meck
Secondhand
R135.00
Die padkaart van `n speurder - My storie  / Wouter Grove Die padkaart van `n speurder - My storie  / Wouter Grove
Die padkaart van `n speurder - My storie  / Wouter Grove Die padkaart van `n speurder - My storie  / Wouter Grove
Sold

Die padkaart van `n speurder - My storie / Wouter Grove

Secondhand 1 was available
R145.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 12 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
628283096

2012 sagteband met 367 bladsye in goeie toestand.

Wouter Grove se pa sterf drie maande voor sy geboorte in 'n mynongeluk. As baba word hy vir 'n geruime tyd deur 'n welaf tante op die plaas Salflaer versorg. Skrywer se onthou begin in sy gelukkige kleuterjare op die plaas Holland in die Ermelo distrik. 'n Egskeiding en verhuising na die dorp kompliseer die kleuterdenke van hierdie klein plaasjapie met sy besondere liefde vir die plaasdiere geweldig. Sy moeder trou weer en die gesin gaan woon op die myngehuggie Boomlager in die Vryheid distrik. Sy stiefpa Gert Hattingh is 'n arm maar merkwaardige nuwe vaderfiguur. Skooldae en herhinderinge aan kinderkattekwaad sorg vir 'n paar jeugstories. Die plase Salflaer en Mooiplaas asook die Hoerskool en koshuis op Vryheid speel 'n groot rol in onderliggende tema van 'n soeke na 'n vaderfiguur veral nadat sy stiefpa Gert ook te sterwe kom. Skrywer kyk met dankbaarheid heen oor besonder jeugjare met mooi belewenisse. Op jeugdige ouderdom sluit hy by die SA Polisie aan en 'n besondere loopbaan in uniform, later speurdiens toe Veigheidstak en na 'n epogmakende loopbaanbesluit weer terug speurdiens toe. Skrywer probeer om aan die lesers 'n kykie te gee in die loopbaan maar ook in die denke van 'n speurder. Skrywer probeer nie om selfregverdigend te wees nie maar skryf namens speurders wat nie omstrede was nie en maar net hulle werk gedoen het. Skrywer probeer juis om nie omstrede te wees nie. Skrywer vorder op wat hy beskou as 'n genadepad deur al die polisierange en word uiteindelik die nasionale speurhoof van die RSA. As polisieman uit die apartheidsjare gaan hy die nuwe Suid Afrika met oop gemoed en die waagmoed om dinge te laat werk binne. Skrywer was direk betrokke by Suid Afrika se hertoelating tot Interpol. In 1993 Sy betrokkenheid bring mee dat hy baie in Afrika reis maar ook later wereldreise as verteenwoordiger van die polisie onderneem. Skrywer belewe 'n stukkie geskiedenis eerstehands vanaf President Swart se inhuldiging 1961 tot President Mandela se vrylating en Presidentskap. Skrywer beskou die padkaart van sy lewe as 'n genadepad.

Recently viewed

See more
Game Of Thrones - Season 2 (Y32301DVDW) (5-DVD)
Secondhand
R99.00
45% OFF
1pc American Street Retro Beret for Men and Women Small Reverse Wearing Forward Hat Painter's New
New
R350.00 R636.00
Lot of 6 different last day of South Africa postal services in Ciskei covers - all different
Secondhand
R650.00 No bids
The Sneetches and other Stories - Dr Seuss
Secondhand
R200.00