Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Kopié is in baie goeie toestand. Ligte roesvlekkies aan kante van teksblok en geringe randskade aan die boek self. Stofomslag in goeie toestand, en netjies oorgetrek in argiefgehalte helder plastiek.
Uitgewer: Human & Rousseau
1e Uitg. 1e Druk, 1982
Taal: Afrikaans
Hardeband: 623 bladsye
Afmetings: 230 x 155 x 45 mm (L x W x T)
Item Mass: 1.1 kg
Condition: Used