Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Marlene le Roux
Formaat: Medium Sagteband
Toestand: Baie Goed
Nico Jordaan, belowende langafstandatleet, is aanvanklik geskok omdat sy nuwe pasaangeër swart is. Maar spoedig ontwikkel 'n hegte vriendskap tussen Nico en Patrick Masibo. En van meet af aan is Patrick bewus van een of ander traumatiese gebeurtenis in Nico se onlangse verlede.
Dis 'n byderwetse millennium-roman met nougesette aandag aan rondrits op die Net. Hoewel toeval 'n groot rol speel, behoort hierdie jeugroman groot byval te vind by talle tienerlesers.