Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Pragtige kopié van die hierdie gewilde klassieke meesterstuk.
Toestand: Puik. Intern skoon en sonder merke. Piktoriale buideblad het hier en daar 'n ligte merkie, en die bladsye is lig vergeel.
Uitgewer : Tafelberg
Taal : Afrikaans (vertaal deur Regina Smit)
Hardeband : 278 bladsye
Kondisie: Gebruik