 
        | Main centres: | 1-3 business days | 
| Regional areas: | 3-4 business days | 
| Remote areas: | 3-5 business days | 
Du Plessis, Pienkes. Die Perdekombers en Ander Stories uit die Jagveld.
Kaapstad: Human & Rousseau, 2007. 'n Bygewerkte heruitgawe van Duinestories. Dis 'n boek oor jagters en manne, maar dit word aanbeveel vir enigeen wat hou van lekker lees en lekker lag. Die manne gaan op hulle eerste jag in die duine, daar waar die bokke so “vêêêr” is en so “kleiiin” lyk. Daar beleef hulle veel meer as net bokke. Daar is die duinekonsert, Willempie se medikamente, die Koningbok en die kwesbok. En dan is daar die voorsitjag in die Karoo met Kleinhannes se beste-verste-skoot. En die storie van die perdekombers en die boervrou in Oostenryk. 126 bls. Soos Nuut. Geskenkinskripsie op vveb. Geprente Sagteband. (#0001366)


jag, stories, avontuur, humor, afrikaans, streekverhale, platteland,