Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die Petit Journal was 'n geillustreerde koerantbylaag wat in Parys, Frankryk uitgegee is vanaf 1863 tot 1944. Die voor- en agterblad was gewoonlik in kleur gedruk met afbeeldings van nuuswaardige en opspraakwekkende gebeurtenisse. Gedurende die jare van die Anglo Boereoorlog is menige voor- en agterblaaie aan aangeleenthede wat op die oorlog betrekking gehad het gewy. Sommige voorblaaie was gewy aan bekende offisiere en helde van die oorlog. Die onderstaande is oorspronklike uitgawes wat 'n versameling van die karikature uitbeeld soos dit in datumvolgorde verskyn het:
The Petit Journal was a Parisien illustrated newspaper supplement magazine published from 1863 to 1944. The back and front covers were printed in colour, usually with prints or etchings of newsworthy events of the more sensational kind or patriotic allergories. Throughout the Anglo Boer War years many covers were dedicated to matters pertaining to the war. Some cover pages were devoted to depicting well known commanding officers and heroes of the war. The following original editions is a collection of the caricatures as they appeared in order of date of publication:
1. Die engelse leeu en die boere bul - The English lion and the Boer bull. 19 November 1899 (114 years old!)
( Engelse uitgebeeld as leeu en die boere deur die bul met die kop van Pres. Paul Kruger)
( English depicted by the lion and the boer by the bull with the head of Pres Paul Kruger)
2. Pres Kruger as boer teenoor engelsman - "As ons 'n muntstuk moet opgooi, dan gooi jy hom op!" 24 December 1899
Pres Kruger depicted as Boer to Englishman - " If it comes to tossing a coin, you toss it!"
Items kan geraam word @ R180 per item maar versendingsskostes sal hierdeur vermeerder.
Items can be framed @ R180 per item but will increase shipping costs.
Hierdie eksemplare vermeerder in waarde namate die bekombaarheid/beskikbaarheid daarvan afneem. Moenie hierdie geleentheid laat verbygaan om 'n stukkie van ons geskiedenis te versamel nie!