Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
eerste uitgawe 1988 hardeband - geen stofomslag - 85 bladsye, die hardeband het een of twee klein merkies,bladsye is liggies vergeel, een of twee klein vlekkies in boek, die teks is skoon en die binding goed - geen oorsese versending