Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
eerste uitgawe 1988 hardeband - geen stofomslag -85 bladsye, die hardeband het een of twee klein merkies en n ou prysplakkertjie op die agterkant, bladsye is liggies vergeel en daar is n paar klein vlekkies in die boek, die teks is skoon en die binding goed- geen oorsese versending