Die Ponies Galop: Seks en Skandale van die Sterre Onthul (Yolanda Barnard)

Die Ponies Galop: Seks en Skandale van die Sterre Onthul (Yolanda Barnard)

Secondhand 1 available
R99.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
R65.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 4 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
RM44900
Bob Shop ID
639127150

Die Ponies Galop: Seks en Skandale van die Sterre Onthul (Yolanda Barnard)

  • Author: Yolanda Barnard

Condition & Size

  • Size: Medium (Format B. Typically 12.9x19.8cm or (13.2x20.3cm)
  • Book Type: Paperback
  • CAI Condition Score: 6/10.
  • CAI Condition Description: Good
  • Observations: some wear

About This Book

Die ponies galop Seks en skandale van die sterre onthul deur Yolanda Barnard, van Glitterati-faam en Sondag-joernalis, is 'n binnevertelling van haar interaksie met vêr meer as 100 bekendes in Suid-Afrika. Dit is ook 'n outobiografie van haar lewe in die media oor 'n tydperk van langer as vier jaar. Haar eie hartseer en vreugdes. Die moord op haar suster se verloofde. Hoe sy in die middel van die nag op die snelweg deur rowers aangehou is. Geen ster word gespaar nie en sy neem die leser na die 'agterkamer' met 'n paar nuwe en skokkende onthullings. In haar bekende ondersoekende styl delf die skrywer in egte ponie-trant in die doen en late van die bekendes. Sy toon ook dat die sterre bloot ook maar mense is wat foute maak. Die boek bied verdermeer 'n interessante blik op die poniebladbedryf in Suid-Afrika, hoe dit in Suid-Afrika ontwikkel het en hoe dit figureer. Wat weet die media? Berig hulle nie net oor die punt van die ysberg nie? Hoekom is die skades en skandes van bekendes nuus? Het die bekendes die media nodig of het die media die bekendes nodig? Wie vry na wie? Haar vertelling hoe Paul Kruger in die Ou Raadsaal, op Kerkplein, vir haar "loer", laat mens lekker lag. Die andersheid van Loftus wanneer Angus Buchan daar optree, bring 'n eie rustigheid en vrede. Dit is 'n menslike boek met 'n lag en 'n traan. Barnard se love-hate verhouding met bekendes is Ek het 'n storie geskryf en Charles was smoorkwaad vir my. "Ek sal jou met 'n blompot doodbliksem," was die boodskap wat ek via vriende gekry het. Ek en Charles vandag noem ek hom Charlie het later oor 'n bier vrede gemaak. "Moenie die boodskapper skiet nie," het ek daardie dag vir Charles gesê. "Jaco het die dinge beweer en ek het daaroor berig. Onthou koerante is soos spieëls. Ons skryf net wat in die spieël weerkaats word."

Add to cart

Recently viewed

See more
Shimmer - Riley Bloom Vol 2 - Alyson Noel
Secondhand
R55.00
33% OFF
For Huawei Watch GT 3 42mm Original Vibrating Motor
New
R167.00 R251.00
63% OFF
1pc Black For Samsung Samsung S9 Plus Phone Cases
New
R299.00 R816.00
Bone China thimble - flowers
Secondhand
R12.00 No bids

Similar products

Roer met die sterre
Secondhand
R79.00
Onthulling van die Standbeeld Ter Ere van Generaal Christiaan Rudolp - Programme
Secondhand
R125.00
Die hartseer en die hoop - Ampie Barnard
Secondhand
R30.00
Liefde en seks in die huwelik deur dr Jan van Elfen
Secondhand
R30.00