Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
In boek vier van die Poort-reeks moet Kali haar vriende lei in die aanslag teen Chanda-Mundia en sy volgelinge en ook moeilike keuses maak. As sy die liefde bo haar verantwoordelikhede as Bewaker kies wie sal sy kies? Die donker Italianer Leonardo wat nes sy ook ân Bewaker is? Of haar jare lange geliefde Zak wat buite die Bewaker-kring staan?
TITLE: Die poort 4: Krygers
AUTHOR: Nelia Engelbrecht
SKU: 9780624077565
PUBLISHER: Tafelberg Publishers Ltd
DATE PUBLISHED: 25/05/2017
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 168
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 130 mm x 198 mm x 15 mm
WEIGHT: 500 gr