Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Geen datum van druk maar voorwoord is gedateer 1922, Wallachs Drukkers en Uitgewers Pretoria, die hardeband is verweer weens ouderdom, van die bladsye het geel vlekkies weens ouderdom, die binnekant is al die bladsye vas maar die binneste gedeeelte is HEELTEMAL los van die hardeband soos te sien op die foto onder, teks is skoon. Die boek is oud en baie hanteer, versending R25 in RSA