Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
eerste druk 1971 hardeband met stofomslag 102 bladsye, hierdie is n ex biblioteekboek dus lees asb die volgende;
die stofomslag is effens verweer en het n klein wit stickertjie aan die rugkant onder, hardeband is goed maar het baie ligte rakverweer aan die onderkant, daar is stempels ens in die boek, die teks is skoon en die binding goed, versending R30 in RSA- geen oorsese versending