Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die President en Ek - Herinneringe van Magdalena Eloff soos vertel deur Gezina du Plessis (1971). A5, hardeband met stofomslag, 102 bls. Stofomslag effens verweer. Boek binne in goeie toestand. Naam voor in boek.