| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Herinneringe van Magdalena Eloff (eggenote van die president se kleinseun, Frikkie Eloff) soos vertel aan Gezina du Plessis (dogter van Magdalena). Baie goeie toestand. Inskripsie bo-aan die voorste eindbladsy. 101 p. Eerste uitgawe 1971. [Posgeld = R65.00]