| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Sagteband in goeie toestand
DIE PRIESTER is die eerste boek in 'n reeks wat aansluit by die STAMBOOM VAN GENADE-reeks. Elkeen van die boeke ondersoek die lewe van een van vyf Bybelse mans (soos Aäron, Jonatan, Barnabus) wat die dryfkrag agter die groot helde van die Bybel was. In DIE PRIESTER ontmoet lesers Moses se ouer broer, Aäron, die eerste hoëpriester van Israel. Hoe sal Aäron vir Moses ondersteun terwyl hy sukkel om God se plan vir sy eie lewe te aanvaar? Kom word geïnspireer deur hoe hierdie oënskynlik sekondêre karakter 'n sleutelrol speel in die ondersteuning van sy leier, maar ook hoe hy 'n ewige impak maak op die Christelike geloof.