| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Die profeet is Gibran se meesterstuk. Dit word beskou as een van die mees klassieke werke van ons tyd, veral omdat die skrywer se eie geestelike behoeftes so treffend daarin weerspieël word. In Gibran se poësie weerklink die wyse woorde van die Prediker, en in sy filosofie vind ons 'n deernis-volle begrip vir die vreugde én verdriet van die mens se enkelbestaan. In dié splin-ternuwe uitgawe van Die profeet vind ons opnuut voedsel vir die gees sowel as die verstand. Sagteband
Kondisie: 1