| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Watter prys is jy bereid om te betaal om getrou aan jou beginsels te bly? Die behoud van jou familie? Die agting van jou gemeenskap? Jou lewe? En wat staan jou te doen as die fondasie van daardie beginsels ook wankelrig begin lyk? Die dilemmas waarmee koerantredakteur Hein Malan wroeg op meesleurende wyse verhaal. Die roman, wat destyds aansienlike opspraak verwek het met sy onwrikbare uitbeelding van korrupsie in die hart van die Afrikaner-establishment, het vandag nog nie sy aktualiteit verloor nie
Eerste druk
Some edge wear
Light dirt marks front and back covers
Some wear to headband
Pen inscription on pastedown
Minor foxing
Sunned