This auction has been won.
View other items offered by Bokmakierie20919
Leading
inusvanzyl2625 1 × R170.00
6 Apr 19:26

Similar products

Die Purper Gif: Uit die herinneringe van Regter Rudolf Erasmus tussen 1912 en 1994 Die Purper Gif: Uit die herinneringe van Regter Rudolf Erasmus tussen 1912 en 1994 Die Purper Gif: Uit die herinneringe van Regter Rudolf Erasmus tussen 1912 en 1994
Die Purper Gif: Uit die herinneringe van Regter Rudolf Erasmus tussen 1912 en 1994 Die Purper Gif: Uit die herinneringe van Regter Rudolf Erasmus tussen 1912 en 1994 Die Purper Gif: Uit die herinneringe van Regter Rudolf Erasmus tussen 1912 en 1994
Sold

Die Purper Gif: Uit die herinneringe van Regter Rudolf Erasmus tussen 1912 en 1994

Secondhand 1 was available
R10.00 minimum increment
R170.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 4 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings
Bob Shop ID
674495124

Sagteband in baie goeie toestand.

"Suid-Afrika staan in die wêreld bekend as een van die rykste lande op die kontinent van Afrika. Hier regeer die Afrikaanssprekende blanke. Aangedryf deur 'n eksklusiewe kultuur glo baie van hulle, hulleisenigen van die beste mense op aarde. Apartheid is hul leuse, geloof en lewe. Talle van hul predikante wat aan die sogenaamde vertroulike Afrikaner-Broederbond behoort, is volgens hulle die ware geloofsvertolkers. Hulle beskou hulle as die kerngroep agter die regeerders en die wagters oor die heil van die Afrikaner. Terwyl 'n regter die oggend voor elfuur op 'n rots sit en oor die see tuur, praat iemand agter hom. 'n Skraal man met 'n donkerbril en in 'n spierwit baadjie, wit broek, wit hoed met 'n swart band, wit sokkies en swart skoene uitgevat, wat die indruk gee dat hy op 'n afstand wil bly en nie met die sand en water wil kontak maak nie, vra asof hy veel van die regter weet: "Wat, het u ook as verlore Afrikaner hier saam met die verdwaaldes, Jingo's, Koelies en Kaffers 'n vakansierus gevind?" Die regter swaai ietwat verbaas om. Hy het die persoon nie geken nie. "Ek het maar net vir 'n paar dae 'n bietjie vars lug aan 'n strand in die 'Beloofde Land van die Voortrekkers kom soek. Wie is u om so te praat?" "In elk geval 'n vertroulike gesuiwerde Afrikaner", antwoord die spreker afsydig. Hy haal 'n silwer muntstukkie uit sy sak en skiet dit tussen sy duim en wysvinger weg in die see. "Daar trek u!" sê hy en draai in sy spore om. Die muntstukkie plof met 'n "ilk" geluidjie op 'n rots in die see soos met 'n stemmetjie van verset. Die geklots en bruising van die see neem oor en die regter dink en dink, soos die see 'n mens maar altyd laat dink as jy by hom is. Hulle is met blindheid geslaan, hulle moet maar oppas as die verdruktes eendag aan bewind kom." -Ballitobaai, 3 Januarie 1981.

Customer ratings: 1 ratings

Baie dankie vir die goeie diens
09 Apr 2026
Don't miss out on the latest deals!