Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die Rand en sy Goud, Deur J.L.P. Erasmus, Uitgegee deur J.L. van Schaik 1944, eerste uitgawe, stofomslag met effens verweer, voor in die boek vorige eienaar sy naam op 3 plekke, sello-tape merke en 'n tipex merk , met fotos, 117 bls, goeie toestand.
Posgeld in SA R.30, 00