| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Die Rebellie 1914-15 deur G.D. Scholtz
Eerste uitgtawe gepubliseer in 1942 deur Die Voortrekkerpers Bpk.
Hardeband met stofomslag
Stofomslag is verslete maar die boek is nog goed gebind en die hoekies is nog skerp en in baie goeie tweedehandse kondisie
Die bladsye is skoon en daar is 'n inskrywing op die eerste endblaaie
312 bladsye