Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hardeband in goeie tweedehandse toestand.
Voortrekkerpers, Johannesburg. 1942, 1ste uitgawe.
312 bladsye.
Wanneer volksgenote met die geweer in die hand teen mekaar uittrek, ontstaan n gevoel van bitterheid wat in geen jare verwyder kan word nie. So skryf GD Scholtz in sy omvattende oorsig oor die Rebellie van 19141915. Die oorsake van die Rebellie kan teruggevoer word na die Anglo-Boereoorlog en die meeste Afrikaners se ongemaklike verhouding met die Britse ryk. Milliter gesproke was die Rebellie n mislukking, maar op die lang duur, betoog Scholtz, het die Rebellie n groot rol gespeel in die herlewing van die republikeinse ideaal onder Afrikaners.
I HAVE LISTED SEVERAL INTERESTING ITEMS ON BOBSHOP. CLICK ON THE BOBSHOP ICON BELOW TO VIEW.