Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Chris Barnard se bekroonde hoorspel gaan oor Lafras Verwey 'n klerk in die staatsdiens. Sy baas roep hom gedurig in. Sy kollegas treiter hom. Almal wat hom ken dink hy's 'n opperste sukkelaar. Maar wat hulle nie weet nie is dat hy een van die geheime agente van die revolusie is. Soos hy aan Petra verduidelik: Ons gaan alles afmaai.
TITLE: Die Rebellie Van Lafras Verwey
AUTHOR: BARNARD,C
SKU: 9780624017592
PUBLISHER: Tafelberg Publishers Ltd
DATE PUBLISHED: 01/02/1996
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 64
BINDING: Book
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 137 mm x 213 mm x 15 mm
WEIGHT: 90 gr