Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Uitgegee in 1989.
Voorwoord deur Prof Elize Botha.
Bestaan uit vrae en antwoorde opgeneem uit ondermeer die skryfster se Sarie rubriek.
Afdelings bestaan uit oa menseverhoudings, hoflikheid, kuier, onthaal, tafelmaniere en voorkoms.