Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hierdie boek bevat antwoorde deur die doyenne van etiket, Emsie Schoeman, op vrae deur lesers wat in die skryfster se Sarie-rubriek verskyn het. Dit handel hoofsaaklik oor menseverhoudings van allerlei aard soos hoflikheid, kuier, onthaal ens. asook die huwelikslewe. Sketse deur Fred Mouton. JL van Schaik uitgewers 1989, hardeband, bladsye effens vergeel. Sien asb. "Shipping charges" vir posgeld.