| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |

1995, eerste uitgawe. Hardeband met stofomslag, 616 bladsye. Goeie toestand. Naam van vorige eienaar voor-in geskryf. Minder as 1kg.
Wie en wat die Afrikaner was, kry nuwe dimensie in dié panoramiese roman, wat bestempel word as die hoogtepunt van Elsa Joubert se oeuvre. Dit neem ’n hele eeu in oënskou deur die belewenisse van vier geslagte van ’n wit Afrikanerfamilie...