Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die Reise van Isobelle neem in hele eeu, Van 1894 tot 1994, in oënskou. Van die Anglo-Boereoorlog met sy nooit vergete konsentrasiekampe, tot die Struggle wat uitloop op n nuwe politieke bedeling in Suid-Afrika. Enersyds bied die skrywer n panoramiese blik op groot omwentelinge; andersyds n intieme kyk op die persoonlike belewenisse van vier generasies van n blanke Afrikaanse familie in Afrika. Veral die hartstogte wat hulle dryf en sin gee aan hul bestaan.
Die Reise van Isobelle is n indringende, groots opgesette roman waarin hoofmotiewe uit Elsa Joubert se vorige boeke op boeiende wyse verder ontgin word.
ISBN: 9780624034230
Pages: 616
Hardcover with dustjacket
Tafelberg, 1995
Edition: 01
Fair/good condition; pages tanned and mildly foxed
B71