Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hardeband met stofomslag, eerste uitgawe 1980. Stofomslag het paar skeurtjies en stofmerke, prysmerk agterop. Baie goeie toestand
Hierdie roman is in opdrag van die SAUK geskryf vir die honderdjarige herdenking van Leipoldt se geboorte in 1980, met die bedoeling dat uittreksels daaruit in die Vrouerubriek voorgelees sal word. Dit is ‘n denkbeeldige herskepping van die kort periode in die lewe van die man wat later bekendheid sou verwerf as Afrikaanse digter en skrywer.