| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
OU HARDEBANDBOEK. EX SKOOLBIBBOEK VAN JANSENVILLE . KOSBARE GESKIEDKUNDIGE DIGBUNDEL! VERSKILLENDE ASPEKTE VAN DIE AFRIKANER AS VOLK WORD VANUIT SY GEDIGTE WEERSPIEEL...'N KOSBARE TOEVOEGING TOT U AFRICANA VERSAMELING! DIE INHOUD IS DUIDELIK EN AANGRYPEND...
Hy het nooit weer die hoogtes van sy debuutbundel bereik nie, maar in 1949 het hy die eerste en tweede prys in die SAUK se poësiewedstryd gewen. Die Republiek van n duisend jaar, wat privaat uitgegee is, het volks-nasionalistiese verse bevat, waaruit die politieke en godsdiens-ideologiese denke onderliggend aan die apartheidsbeleid duidelik geblyk het, dikwels met vae beeldspraak en teenstellings van die sentrale argumente. Die bundel is in elf afdelings verdeel waarin verskillende aspekte van die Afrikaner se bestaan as volk behandel is. (GELEEN VAN DIE INTERNET)




