DIE REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA - AGTERGROND ONTSTAAN EN TOEKOMS: F.A van Jaarsveld en G.D. Scholtz
1 was available / secondhand
R10.00
minimum increment
R100.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Eerste uitgawe 1966. Hardeband met stofomslag - lg toon rakverweer. 307 Bladsye. Potloodonderstreping binne. Posgeld R30 binne SA.
Met die oog op die Republiekfees van 31 Mei 1966 het die Voortrekkerpers dit goed gedink om hierdie gedenkbundel uit te gee waartoe enkele historici, staatsleerkundiges, kultuurleiers en joernaliste bydaes sou lewer. Die gedagte daaragter was om, met die oog op die jarelange stryd om die Republiek van SA tot stand te bring, 'n voorraadopname te maak na die eerste vyf jaar van sy bestaan. Sien inhoudsopgawe op foto.