Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die Republiek van Suid-Afrika - Agtergrond, ontstaan en toekoms - onder redaksie van FA van Jaarsveld & GD Scholtz (1966). Hierdie is eksemplaar 762 van 1000. Hardeband met stofomslag, 160x250mm, 308 bls. Hardeband effens verweer aan kante, klein skeurtjie bo aan voorblad, boek binne in baie goeie toestand.