This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by ga101261

Similar products

R30 shipping
Die Lewe is `n Speeltoneel - Verskeie. Hardeband met omslag. 1e Uitg. 1955
R150
R30 shipping
Piet Retief by Gustav Preller
R350
Europa en die Tweede Vryheidsoorlog deur G D Scholtz
R95
R30 shipping
Jagters en Wild deur WS Chadwick. 2de druk 1947. H/B. 228 pp.
R120

Die Retief-Dingaan-Ooreenkoms deur Cory, Preller en Blommaert. Ongeveer 1924. Geen omslag. 95 pp.

Secondhand
R450.00
Closed 22 Jul 20 23:31
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
A1097
Bob Shop ID
474560030

Was die Verdrag tussen Retief en Dingaan vervals of eg?

Dié historiese dokument bespreek hierdie strydvraag uit alle hoeke. Die twis het begin nadat sir George Cory op 10 Julie 1923 in Bloemfontein op die kongres van die South African Association for the Advancement of Science die egtheid van die verdrag betwyfel het. Uitvoerige ondersoek is toe na die faksimilee van 'n afskrif van die oorspronklike verdrag gedoen. By die Dingaansviering op 15 Desember 1923 by Mooimeisiesfontein het prof. Cory uiteindelik erken dat die handtekeninge van die drie getuies op die dokument ongetwyfeld eg is, en dat die verdrag dus ook eg moet wees. Met swart-wit-foto's van die faksimilee onder bespreking.
Gepubliseer deur Nasionale Pers Beperk, Kaapstad. Geen uitgewersdatum word vermeld nie. Die laaste datum in die Voorwoord genoem, is Desember 1923. Toestand: Redelik. Alle teks is goed leesbaar. Bruin vlekke op sommige blaaie. Geen omslag.

POSGELD: Voeg asb. R50 by die boekprys. Ons gebruik Paxi, koerierdiens van Pep. Verskaf asb. die adres van jou naaste Pep-winkel. Nog 3 tot 5 boeke pas in jou Paxi-sak, steeds net R50.

More from this seller

View all
Pegasus by Eric Svenson. S/C ?
R85
White Eagles over Serbia by Lawrence Durrell. 3rd impression 1967. H/C with jacket. 200 pp.
R80
Jungle Rules: How to Be a Tiger in Business by JP Imlay with D Hamilton. 1996. H/C. 243 pp.
R85
R30 shipping
Southern African Birds of Prey by Pickford and Tarboton. Large format. H/C. 228 pp.
R360

Customer ratings: 1 ratings

Paxi is very, very cumbersome.
04 Aug 2020