Free shipping is available from BeesBobBooks for all orders above R500.00, using one of our trusted couriers. Check my rate
Free collection is available from various lockers and counter collection points across South Africa, for all orders above R500.00 from BeesBobBooks View locations
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Koos Kombuis, kulturele guerrilla, is terug. MET 'N STYL wat verbysterend kan wissel tussen erns en luim, tussen Algemeenbeskaafde en pavement-special Afrikaans, takel hy die Suid-Afrikaanse, en veral Afrikaanse, sake van die dag. Hierdie versameling is gekies uit 'n verskeidenheid skryfsels: rubrieke in koerante, artikels in tydskrifte en op webwerwe en - natuurlik - sy blogs. Wat jy dus in dié bundel sal vind - in geen spesifieke volgorde nie - is Koos Kombuis se groot rugbygeheim (met verwysing na waar sy liefde vir kurktrekkers vandaan kom), 'n liefdes- verklaring aan Stellenbosch, ruminasies oor bekende persoonlikhede van Kurt Darren tot Eugène Terre'Blanche, kleintydherinneringe aan Hartenbos-vakansies, skouers skuur met politici al dan nie (don't braai for me, Jacob Zuma), en die eerste dag van sy menopouse. Koos Kombuis is skerp, slim, satiries - en enig in sy soort.