Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Koos Kombuis
Formaat: Medium Sagteband
Toestand: Baie Goed
Met 'n styl wat verbysterend kan wissel tussen erns en luim, tussen Algemeenbeskaafde en pavement-special Afrikaans, takel hy die Suid-Afrikaanse, en veral Afrikaanse, sake van die dag.
Hierdie versameling is gekies uit 'n verskeidenheid skryfsels: rubrieke in koerante, artikels in tydskrifte en op webwerwe en - natuurlik - sy blogs. Wat jy dus in dié bundel sal vind - in geen spesifieke volgorde nie - is Koos Kombuis se groot rugbygeheim (met verwysing na waar sy liefde vir kurktrekkers vandaan kom), 'n liefdesverklaring aan Stellenbosch, ruminasies oor bekende persoonlikhede van Kurt Darren tot Eugène Terre'Blanche, kleintydherinneringe aan Hartenbos-vakansies, skouers skuur met politici al dan nie (don't braai for me, Jacob Zuma), en die eerste dag van sy menopouse.
Koos Kombuis is skerp, slim, satiries - en enig in sy soort.
New Brand new and unread book.
As New A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a "reading copy"). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.