My pa noem my suster Myde vandat sy die dag gebore is, vertel my ma. Eintlik noem my pa alles wat skirt dra en borste het, Myde.My ma is, volgens my pa, t in met die mense oorkant die straat. Maar my ma weet hoekom sy deesdae weer so in is met antie Noorie. Sy het klaar haar mind daarop gesit om saam met die vrou by die hoenderplek te loop werk. My ma moet nog net vir my pa van haar planne vertel.Al hang daar soms donderweerwolke in en om ons huis, dink ek dat die vier van ons gelukkig so saam is.Maar dinge is aan die verander. Hier in ons huis, in die land en ook in die strate m ons. Laas nag is hier vir die eerste keer in ons straat iemand vermoor. My pa is ook nie meer die man wat my ma in die begin getrou het nie. As my pa stukkend is, dan lei die gode my pa aan die hand huis toe. Terug na ons toe.Maar ek sal ons verhaal vertel. Ek sal vertel en niks byvoeg nie.S.P. Benjamin wen as 'n jong skrywer reeds 'n eerste prys in 'n kortverhaalwedstryd. Vir Die reuk van steenkool verower hy in 1997 die debuutprys in die Derde Groot Romanwedstryd van De Kat en Sanlam. Hy woon saam met sy familie in Kraaifontein. Die reuk van steenkool - S. P. Benjamin. Queillerie 1997. ISBN 9781874901709

Title: Die reuk van steenkool
Author: S. P. Benjamin
Publisher: Queillerie
Year: 1997
Number of pages: 131
ISBN: 9781874901709
Books are all in a used condition unless otherwise stated and may contain signs of wear and handling. Items are inspected before listing to ensure they are in an acceptable condition. Please ask questions if you need more details on an item's condition.
Books are shipped within one business day of checkout. If you select EFT as payment method, it may take somewhat longer for payment to reflect on our side before we are able to dispatch.
We offer Pargo Pickup (3-5 business days), local collection in Somerset West or Aramex door-to-door courier (1-2 business days). Shipping options can be selected at checkout.
We recommend Aramex courier as a fast no-contact delivery method available to all destinations within South Africa. Tracking number will be supplied once your shipment has been been processed.
See more of our books at
https://www.bidorbuy.co.za/seller/1245451/T_Wever