Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Karen Kingsbury
Formaat: Groot Sagteband
Toestand: Baie Goed
'n Skokkende Diagnose
In die vyfde en laaste boek in die Vernuwing-reeks beplan die Baxters 'n familiebyeenkoms. Byna al die volwasse Baxter-kinders het 'n rede om fees te vier - behalwe een. Terwyl die byeenkoms gereel word, stuur 'n onverwagte diagnose skokgolwe deur die Baxter-familie en dreig om hulle uitmekaar te skeur.
'n Hartverskeurende Geheim
Die werklikheid van wat dalk vir hulle voorlê, lei elke Baxter na besinning en eerlikheid. In die proses moet Elizabeth en John worstel met 'n geheim wat hulle nog nooit met enigiemand anders gedeel het nie, 'n geheim wat hulle selde aan hulleself erken. Terselfdertyd is daar 'n jong man wat die nuutste ster in Hollywood word, maar wat wonder oor sy plek in die lewe.
'n Hemelse Viering
Te midde van al die hartseer deel die Baxters die heel wonderlikste familiebyeenkoms ooit - 'n oomblik om te onthou dat die liefde altyd wen, ongeag hoe lank die beproewing is, 'n herinnering dat God selfs in die donkerste nag regeer.
New Brand new and unread book.
As New A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a "reading copy"). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.