| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Uitgesoekte verhale van "malheid of dapperheid" uit die grensoorlog, waarvan party wil vergeet, terwyl baie hul heel beste gegee het. Dis ervarings van lewe en dood, deurweef met humor, ironie, tragiek en patos. In Die roem en die rou - stories agter Honoris Crux bring die bekende historikus onmisbare getuienis byeen uit 'n nasie se verlede.| By: | At Van Wyk |
| Pages: | 309 |
| Publisher: | Litera Publikasies |
| Format: | Paperback |
| Isbn: | 1-920188-31-2 |
| Isbn13: | 978-1-920188-31-3 |