This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Waveren27531

Similar products

Bome van die Nasionale Krugerwildtuin -- P. van Wyk
Secondhand
R1,250.00
Veldgids tot Die Veldblomme van die Witwatersrand- & Pretoria- Gebied - Van Wyk & Malan
Secondhand
R85.00
Veldgids tot die bome van die Nasionale Krugerwildtuin deur Piet van Wyk
Secondhand
R99.00
Die Keeromstraatkliek - At Van Wyk
Secondhand
R150.00
Die Roem en die Rou - Van Wyk
Sold

Die Roem en die Rou - Van Wyk

Secondhand 1 was available
R200.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 12 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Bob Shop ID
173529902

2008 sagteband in goeie toestand met 309 bladsye. R42 posgeld in SA. Die roem en die rou – Stories agter Honoris Crux.
Tussen 1982 en 1985 het dr. At van Wyk, ’n historikus van Pretoria, twee boeke geskryf waarin hy die verhale vertel het van soldate van die eertydse Suid-Afrikaanse Weermag (SAW) wat die gesogte Honoris Crux-medalje vir buitengewone dapperheid ontvang het.
 
Destyds het hy die inhoud daarvan aan die SAW voorgelê wat dele as té sensitief beskou het. Van Wyk is toe gedwing om dié inligting uit te haal.
 Al daardie geskrapte stukke is nou in die nuwe boek teruggesit, tesame met die ou stories wat in historiese perspektief geplaas is. Die twee ou boeke is nuut in een boek saamgevat, grootliks herskryf, verwerk en bygewerk met nuwe inligting en enkele sketse van gevegsterreine.
 
Van Wyk wy ook ’n hoofstuk aan die politieke agtergrond waarteen die Bosoorlog hom van 1966 tot 1989 afgespeel het. Agter in die boek verskyn ook ’n lys met die name van 231 ontvangers van die HC-medalje.
 
Die HC, wat in 1952 ingestel maar in 2003 afgeskaf is, was Suid-Afrika se eweknie van die gesogte Britse Victoria Cross en die Amerikaners se Congressional Medal of Honor.
 Die HC is in 1973 die eerste keer toegeken (aan kapt. A.P. Möller, ’n helikoptervlieënier) en sedert 1975 in vier grade van dapperheid verdeel: standaard, silwer, goud en diamant.
 Die 1952-weergawe is net vyf keer toegeken, die HC (goud) 6 keer, HC (silwer) 27 keer en die HC (standaard) 193 keer.
 
Die HC (diamant) wat bedoel was vir toekenning aan soldate wat hulself ”doodsveragtend dapper“ gedra het, is egter nooit toegeken nie.
 Dit is in 1992 onttrek. Die HC (goud) is twee keer in 1981 toegeken aan lt. Arthur Walker, ’n helikoptervlieënier wat op Ondangwa in die eertydse Ovamboland gestasioneer was. Dié medalje is toegeken aan soldate wat in groot gevaar buitengewoon dapper opgetree het.
 
 

Recently viewed

See more
Bake & Enjoy Glass Cake Dish, 26cm
New
R209.00
WWE - Extreme Rules 2021 (DVD)
New
R365.00
17% OFF
Huntkey GS500 80 PLUS 400W 20+4 Pin ATX Black Power Supply GS 500
New
R1,000.00 R1,200.00
34% OFF
Alpen Hss Sprint Master 3.7Mm Bulk Din 338 Alpen Drill Bit -
New
R19.00 R29.00

Customer ratings: 1 ratings

Highly Recommended! Excellent Seller! Quality Speedy Service! Five Star Rating
13 Mar 2015