| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
*** No International Shipping***
AGV DIE ELEKTRISITEIT KRAG ONDERBREKINGS WAT KOMMUNIKASIE VERINNEWEER, LAAT ASB 'N DAG OF WAT TOE VIR ALLE KOMMUNIKASIE.
AS ENIGSINS MOONTLIK SAL ITEMS GEKOMBINEER WORD OM POSGELD TE BESPAAR.
Die roeteboek van die Rapportryers 1949Samewerking tussen die ATKV en die FAK. Bevat heelwat geskiedkundige feite oor verskeie plekke en dek grootliks die pioniers en Boere en Groot Trek geskiedenis van Suid Afrika.
Sagteband, tussen A4 en A5 formaat, 172pp.
Skoon en netjies. Daar is ook oopvou kaart in die boek.