This item has closed with no items sold
View the relisted Item
View other items offered by Waveren27295

Similar products

Hoogty: Die Opbloei van `n Koloniale Kultuur aan die Kaap - Karel Schoeman
R375.00
Leierskap sonder grense: ontgin die leier in jou en maak 'n verskil - Dirkie Van der Spuy
R60.00
Die Wynstreke van die Kaap
R40.00
Onder Suidersterre: Tussen die Ooste en die Weste 1652-1795 - AJ Boeseken
R95.00
Die rol en status van die gemengde bevolking aan die Kaap 1652-1795. GROEP SONDER GRENSE. HF Heese
Closed

Die rol en status van die gemengde bevolking aan die Kaap 1652-1795. GROEP SONDER GRENSE. HF Heese

1 was available / new
R295.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 12 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Bob Shop ID
640806150

1984 eerste uitgawe groot formaat sagteband met 89 bladsye in tweedehandse toestand.Naam in ink en kleeflintmerke voorin.

Groep sonder grense handel oor die rol wat die persone van gemengde Europese, Oosterse en Afrika-herkoms aan die Kaap van Goeie Hoop gespeel het gedurende die tydperk 16521795. In hierdie studie word gekyk na die faktore wat die plek en status van 'n persoon van gemengde afkoms in die samelewing bepaal het. Aspekte wat bespreek word is o.a. slawerny en vryheid, fisiese afkoms, die rol van die kerk en ekonomiese welvaart. Groep sonder grense werp ook lig op die verskillende statusgroepe waarin gekleurdes hulle in die 17de en 18de eeue bevind het - slawe, vryswartes, vrygeborenes en burgers. Die proses waardeur nakomelinge van ingevoerde slawe en slavinne in die burgerlike bevolking opgeneem is, word uiteengesit.

Recently viewed

See more
Kleeer Taste the Music Sealed
R200.00 No bids
Vintage Pressed Steel Camo SA Army Jeep with trailer
R1,000.00 No bids
Yarrow seed pink and white
R29.00
25% OFF
Skins SA Apple iPad Pro 11" M2 4th Gen 2022 - Matte Orange Skin
R300.00 R400.00