Die Rooi Granaat (tweedehands) SECONDHAND - Audrey Blignault

Die Rooi Granaat (tweedehands) SECONDHAND - Audrey Blignault

Secondhand 2 available
R155.00
Shipping
Free shipping is available from Aristata Boekwinkels for all orders above R800.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
Free collection is available from various lockers and counter collection points across South Africa, for all orders above R800.00 from Aristata Boekwinkels
View locations
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
HTF9789000028191.TU
Bob Shop ID
648965997

24 essays in die bundel opgeneem. Audrey Blignault kan in die Afrikaanse letterkunde met reg gesien word as die voorste eksponent van die informele essay daardie literêre genre wat van die skrywer verwag word om eerlik, onomwonde en sonder skroom te skryf uit wat hy self ervaar, wat hy is, wat hy glo, hoe hy die lewe sien. In hierdie kusnvorm gaan dit om 'n baie persoonlike visie op wat die skrywer dan ook al tot tema kie en uiteraard bepaal die essayis hom hier by skynbaar klein, alledaagste, vertroude dinge, want soos Emerson dit gestel het, "waarom moet 'n mens altyd na nuwe kennis en feite strewe? Die dag en die nag, 'n huis en 'n tuin, 'n paar boeke, 'n paar dade hulle kan 'n mens net so goed dien soos al die bedrywighede en al die skouspele van die wêreld". In Die rooi granaat met sy terugkyk op dinge wat verby is, sy fyn spot met allerhande tierlantyntjies van die sogenaamde beskawing, sy intiem-persoonlike siening van die lewe in klein manifestasies is al hierdie elemente by uitnemendheid weer aanwesig.

TITLE: Die Rooi Granaat (tweedehands) SECONDHAND

AUTHOR: Audrey Blignault

PUBLISHER: Tafelberg Uitgewers

DATE PUBLISHED: 1970

PLACE PUBLISHED: South Africa

PAGES: 183

BINDING: Hardcover with dust jacket

LANGUAGE: Afrikaans

DIMENSIONS: 21.7 x 13.8 x 1.6 cm

WEIGHT: 0.340 kg

Add to cart

Recently viewed

See more
My Lekker Leesboek Afrikaans Eerste Taal Leesboek 1 Leesjaar 3
Secondhand
R125.00
Battlefield 2 PC (DVD)
Secondhand
R249.99
Die see speel n dodemars - Velda Johnston ( The white pavillion )
Secondhand
R40.00
For Apple Watch 3 38mm Double Color Silicone Watch Band(Pink+White)
New
R221.58

Similar products

Oulap se Rooi : Audrey Blignault
Secondhand
R50.00
Die Rooi Granaat - Blignault, Audrey
New
R155.00
Oulap se Rooi / Audrey Blignault
Secondhand
R30.00
Audrey Blignault - Die Blye Dae
Secondhand
R30.00