Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1965 hardeband met stofomslag 152 bladsye. Hierdie is n ex biblioteekboek dus lees asb die volgende:
die stofomslag het n paar merkies aan en n stickertjie aan die rugkant onder, die binneflap vn die stofomslag voor in geskeur,daar is stemples in die boek, die laaste blanko bladsy het n klein skeurtjie in, die teks is skoon en die binding goed, die seel wat die Rooi Ridders destyds versamel het is nog in die agterste flap van die stofomslag -versending R25 in RSA