Honderde jare gelede, in die dae toe kasteelhere nog oor die besittings en lewe van hul onderhoriges beskik het, het die rooi ridder deur die bosse geswerf. Hy het 'n rooi kleed gedra en op 'n swart perd gery. aan sy sy was sy swaard; oor sy skouer het sy boog en pylkoker gehang.Die rooi ridder was die skrik van wrede kasteelhere, maar die vriend en beskermer van die arme. As hy sy pyl op iemand gerig het, was die skoot nooit mis nie; as hy sy swaard teen 'n vyand getrek het, was daar geen hoop vir sy teenstander nie.Vir geen gevare het die rooi ridder gestuit nie. Die wrede onderdrukkers het hul tande gekners as hulle sy naam hoor. Hulle het hom in lokvalle gelei en soms selfs gevangene geneem. Maar geen toue kon die rooi ridder boei nie, en in geen tronk of kerker het hy gevangene gebly nie. As hy self nie meer raad gehad het nie, was daar nog altyd sy troue helper Koenraad.Die avonture wat die rooi ridder beleef het in sy stryd teen ongeregtigheid sal elke seun meevoer tot die dae toe elke man nog sy man moes staan teen die baie gevare wat gewag het - varal as dit 'n man was wat gevaar gesoek het.Titels in die reeks is :Die Rooi RidderDie Rooi Ridder OorwinDie Rooi Ridder KruisvaderDie Rooi Ridder in die Brandende ToringDie Rooi Ridder in GevaarDie Rooi Ridder in die LeeukuilDie Rooi Ridder Val AanDie Rooi Ridder op die Ysterbrug
Title: Die Rooi Ridder Kruisvaarder
Sub Title: Vertaal deur Elma Hartmann en Deon Van Den Heever
Author: Leopold Vermeiren
Books are all in a used condition unless otherwise stated and may contain signs of wear and handling. Items are inspected before listing to ensure they are in an acceptable condition. Please ask questions if you need more details on an item's condition.
Books are shipped within one business day of checkout. If you select EFT as payment method, it may take somewhat longer for payment to reflect on our side before we are able to dispatch.
We offer Pargo Pickup (3-5 business days), local collection in Somerset West or Aramex door-to-door courier (1-2 business days). Shipping options can be selected at checkout.
We recommend Aramex courier as a fast no-contact delivery method available to all destinations within South Africa. Tracking number will be supplied once your shipment has been been processed.
See more of our books at
https://www.bidorbuy.co.za/seller/1245451/T_Wever