| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Tweede druk 1938 Nasionale Pers hardeband met stofomslag 129 bladsye, die stofomslag is in n baie swak toestand , die hardeband het n paar merkies aan maar die toestand is nog redelik goed, naam voor in boek,enkele geel vlekkies weens ouderdom, die teks is skoon en die binding redelik - geen los bladsye maar hou asb in gedagte dat die boek oud is, versending R25 in RSA

