Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Eerste uitgawe, eerste druk van die skrywer se klassieke Afrikaanse roman. Gedruk deur Nasionale Pers in 1936. Boek is intern skoon en nog goed en stewig gebind. Geen stofomslag.