Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hardeband met stofomslag. Stewige binding en teksblok is skoon. Dit is die elfde druk met 135 bladsye. Die rug is nie vierkantig nie en die stofomslag is verweer aan die bo- en onderkant van die rug en op die hoeke. 'n Verhaal teen die agtergrond van die Tweede Vryheidsoorlog (ABO). Die geheimsinnige ruiter doen verkenningswerk vir die Boere-generaals. Posgeld in RSA = R60.00.