Die Ryk van die Rawe -- Jaco Fouché Die Ryk van die Rawe -- Jaco Fouché Die Ryk van die Rawe -- Jaco Fouché Die Ryk van die Rawe -- Jaco Fouché Die Ryk van die Rawe -- Jaco Fouché
Die Ryk van die Rawe -- Jaco Fouché Die Ryk van die Rawe -- Jaco Fouché Die Ryk van die Rawe -- Jaco Fouché Die Ryk van die Rawe -- Jaco Fouché Die Ryk van die Rawe -- Jaco Fouché

Die Ryk van die Rawe -- Jaco Fouché

1 available / secondhand
R40.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
R35.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R5.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
HJGC
Bob Shop ID
643779162

Toestand : Goed.

Eerste druk, Queillerie, 1996, Sagteband - Roman - 340pp. ISBN 9781874901501.

In Kensington Gardens lê 'n vrou in bloed, 'n speurder by Scotland Yard drink te veel, 'n meisie bewe onder Waterloo Bridge.

Hiervan skep Black Edna snags comics.

Intussen sak 'n vliegtuig soos God se hand deur die wolke bokant Londen. Ratkas Goosen, kwasterig, met 'n notaboek in sy hand en Bellville in sy bloed, sit daarin.

Hy gaan soek God, maar vind net sy skaduwee. Hy soek homself, maar val by ander spore in.

En hy teken alles kompulsief in sy dagboek op. So skryf Ratkas sy geskiedenis af; skets hy vir hom 'n nuwe lewe teen die digte mis en reën in.

Maar die lig is min en die sig swak in die winterse Londen, die stad van stil verlorenes.

Jaco Fouché skryf al so lank as wat hy kan onthou. Die Ryk van die rawe is sy debuutroman.

Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.

Please Click ---> HERE <--- to see all the items PTO Books is selling.

Add to cart

Recently viewed

See more
Land Rover Discovery - Workshop Manual (1993)
R895.00
28% OFF
Alpen Sprint Master 3.8mm Din 338 1/pack
R29.00 R40.00
Zakendoen met de snelheid van een gedachte, gebruikmakend van een digitaal zenuwstelsel - Bill (Wi
R240.00
Blim+ Gocciolo Cutlery Drainer
R209.00

Similar products

55% OFF
Siobhan van die sirkus - Jaco Fouche
R130.00 R290.00
Ed van Inligtingstelsels - Fouche, Jaco
R160.00
Maagd van die see reeks - Meiring Fouche / Die Perel van Maleia
R140.00
Siobhàn van die sirkus Jaco Fouché
R120.00