Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die ryk weduwee is vir die eerste maal opgevoer deur die NTO in die Biblioteekteater, Johannesburg, op 5 Januarie 1953.
Die regisseuse was Anna Richter-Visser en die die dekor is deur Kobus Esterhuizen ontwerp. Die rolverdeling was as volg: Anna de Kock gespeel deur Aktrise Wena Naude Jan de Kock Daan Retief Elisabthe Roos Pikkie van Niekerk Christine Vermaak Mathilda Hanekom Piet Swart Dawid van der Walt Etienne Roux Japie van Niekerk Frans de Waal Hannes Venter Alida de Waal Etrecia Mocke Pierre Naude Eghard van der Hove
Posgeld vir koper.
Please check my other listings as I gladly combine items.
https://www.bidorbuy.co.za/seller/1431565/Human01