Die Ryk weduwee -- Uys Krige

Secondhand
1 available
R40.00
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Free collection from Van Riebeeckstrand, Cape Town
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready. Ready for collection by Friday, 7 June.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 7 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
HJGC
Bob Shop ID
615399546

Toestand : Goed.

Eerste uitgawe, Afrikaanse Pers Boekhandel, 1953, Hardeband  -  Drama - 115pp.

" n Komedie wat die komiese uitbuit van wewenaars en oujongkêrels wat gelyktydig met huweliksaansoeke by n ryk weduwee opdaag.

Anna de Kock van die plaas Soete Inval naby Wellington word die hof gemaak deur Etienne Roux, oujongkêrel en verstrooide professor in die letterkunde, Frans de Waal, wewenaar-boer van Beaufort-Wes, Pierre Naudé, wewenaar-prokureur en haar voorman, Piet Swart, wat bieg dat hy hierdie werk aanvaar het slegs om in haar teenwoordigheid te kan wees.

Die landwye toer in 1953 van die Nasionale Toneelorganisasie met hierdie stuk is n groot sukses en daar word geraam dat meer as honderdduisend mense hierdie opvoerings bygewoon het. Na hierdie aanvanklike toer word dit periodiek weer met groot sukses opgevoer, onder andere in 1968 deur TRUK en in 1974 deur KRUIK.

Die trefkrag en tydloosheid van die drama word daarin geïllustreer dat dit in 2009, wanneer dit by die Aardklop Kunstefees opgevoer word, weer vol sale trek en een van die gewildste produksies op die fees is. In 1951 wen hierdie drama die gesamentlike tweede prys met die toneelwedstryd tydens die Van Riebeeck-fees.."  --  WIKI

Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.

Please Click ---> HERE <--- to see all the items PTO Books is selling.

More from this seller

View all
Die Man met die kitaar -- Berta Smit
R45
The Edwardian Lady -- Susan Tweedsmuir
R60
R30 shipping
Happies -- Peter Veldsman
R165
The Care of reptiles and amphibians in captivity - Chris Mattison
R45
Add to cart

Similar products

Die ryk Weduwee - Uys Krige
R45
R30 shipping
Uit die skatkis van die goue seun / Uys Krige
R200
Die Wit Muur - Uys Krige
R35
Vêr in die Wêreld by Uys Krige
R80