Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die Poniehoewe-Klub #10: Die Rykamp!, deur Mary Sadler
Dis langnaweek en Ruan, Tessa, Anneke en Dommie woon n rykamp by vir gevorderde ruiters waar hulle gaan leer van spring en dressuur. Sommer op dag een al begin die avonture, met n nuwe vriendin wat bang is vir perde en glad nie kan ry nie. Nou moet daar planne gemaak word sodat niemand dit agterkom nie. Die gevolg is n deurmekaar rondomtalie van ponies, ruiters en beenbeskermers, maar flous hulle regtig die instruktrise?
Uitgegee deur GROENHEIDE BOEKE.
BOEKE IS TERUG VAN 'N BOEKWINKEL, DUS MET PRYSPLAKKERS EN RAKMERKE.