Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
tweede druk 1935 hardeband 102 bladsye, die hardeband het n paar merkies aan, die teks is skoon maar die kante van al die bladsye is oneweredig - ek weet nie of die boek so uitgekom het nie want dit lyk nie asof dit deur iets gevreet is nie, binding goed, versending R30 in RSA